Die bekende groep Ses Snare doen jaarliks ‘n paar konserte met die oorspronklike groep wat destyds in 2009 by die KKNK gedebuteer het en daarna vir meer as tien jaar die land plat getoer het.
Sleutelwoord Argiewe:Wouter van de Venter
“Sommer So”
Met sy nuutste enkelsnit, “Sommer So”, bewys Wouter van de Venter weer dat eerlike,
reguit Afrikaanse musiek steeds diep kan tref.
Poppe dans
Die feestyd kry amptelik vleuels met die vrystelling van Wouter van de Venter se splinternuwe partytjietreffer, “Poppe dans” – ’n liedjie wat beloof om vanjaar se somerspeellys behoorlik te laat ontplof.
Ai Ja Jai
Bekroonde sanger en liedjieskrywer Wouter van de Venter het sy jongste enkelsnit, Ai Ja Jai, vrygestel.
Stella voor
Wouter vertel dat die lied sy oorsprong het te danke het aan hul hond, Stella.
Ses Snare
Leon Ecroignard, Mel Botes, Mathys Roets, Thean Kotze, Wouter van de Venter en Blackie Swart is die Ses Snare.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Om te Breyten
“Een van die belangrikste Afrikaanse albums ooit.”
