Die bekende groep Ses Snare doen jaarliks ‘n paar konserte met die oorspronklike groep wat destyds in 2009 by die KKNK gedebuteer het en daarna vir meer as tien jaar die land plat getoer het.
Sleutelwoord Argiewe:Thean Kotze
Oesjaar
Met musiekstyle en –tendense wat konstant verander, vat dit ’n merkwaardige musikant om relevant te bly vir byna vyf dekades.
#Woordfees Kiekies – Lucas se liedjies
Lucas Maree het as sanger-liedjieskrywer min gelyke in Afrikaans.
#Aardklop Beste van Ses Snare
Die gewilde Ses Snare is terug by die fees met van hul ou gunstelinge, asook nuwe liedjies van onder andere Paul Simon, Bob Dylan, Michael Bublé, Def Leppard, Stef Bos en Queen.
Ses Snare – Net Afrikaans
Ses Snare met net Afrikaanse liedjies!
Ses Snare stoom voort
Die bekende groep Ses Snare laat gehore steeds brul soos beeste van lekkerkry!
Ses Snare sing The Beatles
Ses Snare het die musiek van The Beatles aangepak.
Ses Snare
Leon Ecroignard, Mel Botes, Mathys Roets, Thean Kotze, Wouter van de Venter en Blackie Swart is die Ses Snare.
