#Aardklop Beste van Ses Snare

Die gewilde Ses Snare is terug by die fees met van hul ou gunstelinge, asook nuwe liedjies van onder andere Paul Simon, Bob Dylan, Michael Bublé, Def Leppard, Stef Bos en Queen.

Van die beste toonsettings uit die Ses Snare se eie geledere kan ook gehoor word.

Met: Blackie Swart, Peter Hoven, Thean Kotze, MD Greyling, Leon Ecroignard en Pieter Smith.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 85 minute
Kaartjies: R 120
Plek: FNB Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
Datum: 6 Okt. – 17:00, 7 Okt. – 12:00, 8 Okt. – 20:00, 9 Okt. – 12:00, 10 Okt. – 09:30

Aardklop 2015

Beste van Ses Snare,
Roekeloos,
26 Augustus 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar