#Woordfees Kiekies – Lucas se liedjies

Lucas Maree het as sanger-liedjieskrywer min gelyke in Afrikaans.

Hierdie program is vol anekdotes van vriende.

Hy het Afrikaans meesterlik gebruik en sy tekste en musiek is ryk geskakeer.

Vir diegene wat net ’n paar van sy treffers ken, wag daar ’n uiters aangename verrassing.

Met: Jannie du Toit (sang en kitaar), Thean Kotze (sang en kitaar) en Susan Mouton (tjello)

Regie: Jopie Koen

Musiek: Lucas Maree
Vervaardiger: JNS Musiek

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Laer as laag, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 20:30, 6 Maart 14:30

Woordfees 2016

Kiekies – Lucas se liedjies,
Roekeloos,
23 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply