Op my ou ramkietjie

Met die vreugdevolle viering van Afrikaans se eeufeesjaar as amptelike taal, bied legendariese sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit aan luisteraars ’n album vol gevoel, erfenis en musikale meesterlikheid.

Jannie du Toit skop die nuwe jaar volspoed af

Nadat 2023 vir Jannie du Toit groot hoogtepunte opgelewer het met twee nuwe verhoogproduksies, ‘n AITSA!-toekenning en ‘n onvergelykbare jaareind-toer met die immer gewilde produksies IN KERSFEESTYD en BONJOUR MONSIEUR BREL, het 2024 ewe blitsig aan die gang gekom.

Program vir 14de Klassique bied klassieke verskeidenheid

Klassieke musiekliefhebbers kan gereedmaak vir ’n propvol program van klassieke musiek by die 14de Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.

Katrina: Die dansende taal

Die 85-jarige Ouma Katrina Esau is die laaste een wat nog die oertaal N/UU kan praat.