onbytSAKE, Suid-Afrika se voorste vermaaklikheidsprogram, is nie net daar om voortreflike televisie-vermaak te bied en uitstekende bemarkingsgeleenthede aan besighede te gee nie, maar verstaan ook die uitdagings wat klein en medium sakeondernemings en entrepreneurs in die gesig staar en dat die rol wat hulle speel om die ekonomie te bevorder dikwels onderskat word.
Sleutelwoord Argiewe:Leon Gropp
Smulpaap
Leon Gropp en Jannie du Toit bied op 8 April 2019 ‘n gesamentlike produksie getiteld, Smulpaap, aan by die Atterbury Teater.
Rooidag
Buiten die trefkrag van sy woorde in die gedig- en prosavorm, is dit NP van Wyk Louw se intellektuele nalatenskap wat relevant bly.
Ballades
Dié kunstenaars is al soos familie en saam voer hulle ‘volksliedjies’ uit.
#Vryfees CH2 – Vuurwarm
’n Sama-toekenning, verskeie konserte oorsee en toere in Suid-Afrika het CH2 gevestig as een van die beste kitaarduo’s in die land.
