Dié kunstenaars is al soos familie en saam voer hulle ‘volksliedjies’ uit soos ‘Tussen treine’ en ‘Voshaarnooi’, moderne ballades (‘Sonneblom uit Bethlehem’, Sekelmaan’) en Coenie se verwerking van Fauré se Pavane
Met: Amanda Strydom, Lize Beekman, Coenie de Villiers, Leon Gropp, Joshua na die reën, Sima Mashazi, Kyle Seconna en Richard van der Westhuizen
Musiekregie: Janine Neethling
Musikante: Lisa Brits (harp), David Klassen (tromme en slagwerk), Schalk Joubert (baskitaar), Janine Neethling (klavier en akkordeon), Anjulie Nock (tjello), Juan Oosthuizen (kitaar), Bridget Rennie-Salonen (fluit) en Ronan Skillen (tabla)
Vervaardiger: Jam Events
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R150 | R130 | R100 | R170 | R150 | R120 by die deur
Plek: Spier Amfiteater, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 20:30
Woordfees 2017
Ballades
Ballades
Roekeloos
3
