André Terblanché is by die 2015 Woordfees benoem vir die beste musiekgedrewe produksie met Ballade vir ’n backtrack.

Vanjaar keer hy terug met ’n kitaartas propvol oorspronklike liedjies en ’n pretensielose vertoning waarin hy hom nie aan taal- en genre-grense steur nie.

As jy hou van boetiekbier en baardolie is dié show so reg in jou kraal.

Met: André Terblanché (sang, kitaar, ukulele, mondfluitjie), Pieter van Helslandt (klavier, akkordeon), Wilken Calitz (viool, kitaar) Shaun Johannes (klavier, baskitaar) en Gemayel Kroukamp (perkussie)

Regisseur: André Terblanché

Teks: André Terblanché
Vervaardiger: Prima Produksies

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R130 | R150 by die deur
Plek: kykNET Fismer, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 18:00

Woordfees 2017


André Terblanché – Pop-Culture bekeerdes

André Terblanché – Pop-Culture bekeerdes


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply