André Terblanché is by die 2015 Woordfees benoem vir die beste musiekgedrewe produksie met Ballade vir ’n backtrack. Vanjaar keer hy terug met ’n kitaartas propvol oorspronklike liedjies en ’n pretensielose vertoning waarin hy hom nie aan taal- en genre-grense steur nie. As jy hou van boetiekbier en baardolie is dié show so reg in …
Sleutelwoord Argiewe:Shaun Johannes
#Woordfees Ousus
Voel jy alleen? Asof niemand jou liefhet nie?