Voel jy alleen? Asof niemand jou liefhet nie?
Moenie moed opgee nie! Daar is iemand wat vir jou omgee, iemand wat jou weer sal laat lag. Haar naam is Ousus.
Ousus sing al jou gunsteling treffers in ’n stuitige styl. Van haar gunstelinge is “Kaptein”, “Rock daai lyfie” en “Jy soen my nie meer nie” saam met haar lieflike manlike orkes.
Met: Melissa van der Spuy, Kevin Gibson, Shaun Johannes en Henry Steel
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: Laer as laag, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 14:30, 13 Maart 14:30
Ousus,
Roekeloos,
7 Maart 2016.
