Die groep betogers wat Vrydag ’n boekbekendstelling by die Woordfees in Stellenbosch ontwrig het, sê hulle wou dit luidkeels duidelik maak dat ’n verkragtings-kultuur by die Universiteit Stellenbosch heers en dat hulle daarteen sal veg.