Die Eerste Wêreldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet.

In ’n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney ’n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun, Dirk, op die spits gedryf word.

Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls, die derde boek in die gewilde Courtney-trilogie.

Wildernis, Wilbur Smith
Wildernis, Wilbur Smith
Wildernis / Wilbur Smith — Queillerie, 1 November 2016; sagteband. — ISBN 9780795801242

Wildernis,
Bettie Blom,
12 Maart 2017.

3

Lewer kommentaar

Leave a Reply