Die Eerste Wêreldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet.
Sleutelwoord Argiewe:Wilbur Smith
Donderslag
Wanneer Sean Courtney, die held van Witwatersrand, van ’n lang jagtog af terugkom, loop hy hom vas in die geweld van die Anglo-Boereoorlog.
Witwatersrand
Witwatersrand speel af tydens die ontstuimige goudstormloop en die Zoeloe-oorloë, toe Afrika nog wildernis was.
