In Eindspel word die leser weer aan Ellie voorgestel, wat deesdae ‘n salige bestaan op die platteland maak.

Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En intussen kan sy orrel speel in die kerk.

Een Sondag stap twee vreemde mans by die kerk in en Ellie weet met die eerste oogopslag dat hulle opsoek is na haar …

Eindspel vervolg op 2014 se Dubbelspel.

Eindspel / Wilna Adriaanse — Tafelberg, 3 Maart 2017; sagteband. — ISBN 9780624075301

Eindspel, Wilna Adriaanse
Eindspel, Wilna Adriaanse
Eindspel,
Bettie Blom,
12 Maart 2017.

3

Lewer kommentaar

Leave a Reply