Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK.
Sleutelwoord Argiewe:Wilna Adriaanse
Eindspel
In Eindspel word die leser weer aan Ellie voorgestel, wat deesdae ‘n salige bestaan op die platteland maak.
#Woordfees Storievuur met Johan Bakkes
Kom kuier om die vuur saam met storievertellers Johan Bakkes, Lien Botha, Wilna Adriaanse en Regardt van der Bergh.
#Woordfees Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie
Gaan die spanningsverhaal nog oor die herstel van orde?
#innibos Irma Joubert en Wilna Adriaanse @ Boeke OppiSTOEP
Boeke is die rustigste en mees getroue vriende; hulle is die toeganklikste en die wysste raadgewers en die geduldigste leermeesters. – Charles W Eliot
Dubbelspel
Hulle is almal in die land. Van die Chinese triades tot die Russiese mafia.
Kosblik
Kosblik is nie ‘n kookboek nie, maar ‘n versameling verhale deur sowel gevestigde as nuwe skrywers in Afrikaans.
‘n Klein lewe
Die fassinerende verhaal van ’n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950’s in Suid-Afrika gebore is.