“Omdat ek myself nie kon toelaat om iemand ooit weer so na aan my te laat kom nie.”
Sleutelwoord Argiewe:Christine Barkhuizen-Le Roux
Drieklawerblaar uitnodiging
Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-Le Roux.
Drieklawerblaar
Drieklawerblaar is ’n meesleurende roman oor familie, oor grond, en die ystergreep wat die verlede op ’n mens kan hê.
Skynskadu
Skynskadu is ‘n uitsonderlike versameling van Christine Barkhuizen le Roux se nuutste gedigte.
#Woordfees Skynskadu
Christine Barkhuizen le Roux stel in 2015 haar derde digbundel, Skynskadu, bekend.
#Woordfees Christine Barkhuizen le Roux Skynskadu
Skynskadu is Christine Barkhuizen le Roux se derde digbundel.
Kosblik
Kosblik is nie ‘n kookboek nie, maar ‘n versameling verhale deur sowel gevestigde as nuwe skrywers in Afrikaans.
Getuie
Die selfmoord van haar kleintydse vriendin, Mignon, laat Maggie McKairn met meer vrae as antwoorde.
Boereoorlogstories 2: Verhale van die oorlog van 1899-1902
Die Anglo-Boereoorlog van 1899–1902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue.
Padmaker
’n Deurleefde, sensitiewe roman deur Christine Barkhuizen-Le Roux oor die komplekse verhouding tussen ouer en kind en die afdruk wat een geslag op ’n volgende laat.