Drieklawerblaar uitnodiging

Drieklawerblaar uitnodiging
Drieklawerblaar uitnodiging

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-Le Roux.

Die skrywer gesels op Saterdag, 8 Oktober 2016 met Elna van der Merwe oor haar jongste roman. Die gesprek vind plaas by Protea Boekwinkel in Stellenbosch en begin om 11:00.

Drieklawerblaar is ’n meesleurende roman oor familie, grond, en die ystergreep wat die verlede op ’n mens kan hê.

Besonderhede
Datum: Saterdag, 8 Oktober 2016
Tyd: 11:00
Plek: Protea Boekwinkel Stellenbosch
Bergzicht Plaza
Andringastraat
Stellenbosch
Gespreksgenoot: Elna van der Merwe
RSVP: stellenbosch@proteaboekwinkel.com, 021 882 9100

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar