Vier vuurwarm alte saam op een verhoog.
Sleutelwoord Argiewe:Olga Leonard
Krog
Antjie Krog het geen bekendstelling nodig nie.
#Aardklop Sixty – Love: Op reis met Joan Hambidge
Joan Hambidge word 60 in September 2016.
#Woordfees Skynskadu
Christine Barkhuizen le Roux stel in 2015 haar derde digbundel, Skynskadu, bekend.
#Woordfees Christine Barkhuizen le Roux Skynskadu
Skynskadu is Christine Barkhuizen le Roux se derde digbundel.
#Aardklop Totius: Die rus is elders
Met die negentigste viering van Afrikaans as amptelike landstaal word die lewe en werk van Totius, bykans sinoniem met Afrikaans, in die kollig geplaas met getoonsette gedigte en vertellings.
#KKNK Eeu van Eybers
Eeu van Eybers is ’n viering van Elisabeth Eybers se 100ste verjaardag en ’n huldeblyk aan dié formidable vrou en digter.