#Aardklop Totius: Die rus is elders

Met die negentigste viering van Afrikaans as amptelike landstaal word die lewe en werk van Totius, bykans sinoniem met Afrikaans, in die kollig geplaas met getoonsette gedigte en vertellings.

’n Opsionele en insiggewende toer deur die huis waarin Totius gewoon het, volg ná afloop van die verhoogproduksie.

Met: Olga Leonard, Babette Viljoen, Izelle Claassen en Louis van Niekerk as die verteller
Teks en regie: Pierre-André Viviers
Musiek: Olga Leonard, Babette Viljoen en Izelle Claassen.

* Première *

Genre: Woordkuns & musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R 120
Plek: Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
Datum: 6 Okt. – 14:30, 7 Okt. – 14:30, 8 Okt. – 09:30, 9 Okt. – 09:30, 10 Okt. – 12:30

Aardklop 2015

Totius: Die rus is elders,
Roekeloos,
25 Augustus 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply