Ons almal laat een of ander tyd êrens ’n spoor.
Sleutelwoord Argiewe:Izelle Claassen
#Aardklop Totius: Die rus is elders
Met die negentigste viering van Afrikaans as amptelike landstaal word die lewe en werk van Totius, bykans sinoniem met Afrikaans, in die kollig geplaas met getoonsette gedigte en vertellings.
#Woordfees Dis mossie liefde
Dié produksie wil mense herinner aan die liedjies wat Afrikaners so plesierig kon saamsing, terwyl nuwe toonsettings van poësie en musiek in verskillende style oud en jonk lok.