Die gewilde komedie, Wie hyg so? gaan Pretorianers gedurende Junie in die Suid-Afrikaanse Staatsteater laat skater.
Sleutelwoord Argiewe:Steffie le Roux
Kersfees Skouspel vanjaar in Kaapstad en Pretoria
Vanjaar se Kersfees Skouspel word by die Grand Arena van GrandWest in Kaapstad op Saterdag, 14 Desember om 20:00 aangebied en keer daarna terug na die Sun Arena, Time Square in Pretoria op Maandag, 16 Desember om 15:00.
Jannie se fees
Na baie jare van musiek maak en musiekfeeste van die vroegste tye af, maak Jannie du Toit vanjaar ‘n draai by ses van die grootste kunstefeeste in Suid-Afrika.
Tweespoor – Richard van der Westhuizen en Steffie le Roux
Ons almal laat een of ander tyd êrens ’n spoor.
Steffie en Les Javan
Steffie le Roux en Les Javan is ’n unieke kombinasie op die verhoog.
#Aardklop Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman
Steffie, die Hoenderboer en die Snaarman is vol musiek en stories.
innibos Sappi Boeke-crawl 2016
Die SAPPI boeke-crawl is jaarliks die hoogtepunt vir innibos-feesgangers wat op soek is na ’n unieke ervaring rondom boeke en musiek.
#KKNK Chriskras
Nadat Chris Barnard in 1967 as joernalis by Die Huisgenoot begin werk het, het hy bekendheid verwerf met sy rubriek Chriskras.
#Woordfees Dis mossie liefde
Dié produksie wil mense herinner aan die liedjies wat Afrikaners so plesierig kon saamsing, terwyl nuwe toonsettings van poësie en musiek in verskillende style oud en jonk lok.
Die mossie liefde
’n Opwindende opvolgproduksie op Ken jy tant Mossie?