Steffie le Roux en Les Javan is ’n unieke kombinasie op die verhoog.

Met besonderse liedjies, self deur die twee geskryf, is dié produksie vol skakerings, stories en mooi melodieë. Daar is ’n onopgesmuktheid en ’n broosheid hier teenwoordig, waar die eenvoud en eerlikheid van die kunstenaars die trefkrag is.

Bekende treffers asook musiek van Javan se nuutste album, SprokiesKontrei, en Steffie se debuutalbum, Vertel my, word saamgeweef op die verhoog.

* Debuut *


Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R120
Plek: Die Windpomp Restaurant Teater, Oudtshoorn
Datum: 12 April 10:00; 13 April 21:00; 14 April 10:00

KKNK 2017


Steffie en Les Javan

Steffie le Roux
Steffie le Roux

Steffie en Les Javan


3


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply