Dié produksie wil mense herinner aan die liedjies wat Afrikaners so plesierig kon saamsing, terwyl nuwe toonsettings van poësie en musiek in verskillende style oud en jonk lok.
Sleutelwoord Argiewe:Corneels Schabort
Die mossie liefde
’n Opwindende opvolgproduksie op Ken jy tant Mossie?
Lagnes
Met geen vooraf uitgewerkte teks nie is die gehoor heeltemal in beheer van gebeure in Lagnes.
