#Woordfees Dis mossie liefde

Dis mossie liefde
Roekeloos
6 Maart

Soos ‘Ken jy tant Mossie?’ wil dié produksie mense herinner aan die liedjies wat Afrikaners so plesierig kon saamsing, terwyl nuwe toonsettings van poësie en musiek in verskillende style oud en jonk lok.

Heerlike vermaak vir die hele gesin!

Met: Babette Viljoen (klavier, baskitaar & stem), Izelle Claassen (viool & saksofoon), Steffie le Roux
(perkussie & stem), Werner Ferreira (trekklavier & klavier), Alanka Craffert en Corneels Schabort

8 Maart 11:00 | Eikestadnuus Klank-kamer: Boektent, Stellenbosch | 70 minute | R100

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply