Sersant Koos

Sersant Koos van der Merwe is ‘n bekommerde man. Hy het ‘n bewustelose man op straat gekry en dié lê nou in die selle.
Koos vermoed die man makeer iets ernstig en het die dokter ontbied.
Die dokter het die man net een kyk gegee en toe sê hy: “Sersant, die man is nie siek nie, hy is getrek.”
Sersant Koos lyk egter nog meer bekommerd en fluister: “Jy’s reg dokter, ek het hom al die pad tot by die stasie getrek.”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply