Die Menere
Roekeloos
4 Maart
Roekeloos
4 Maart
Die twee Menere (beide van Battery 9-faam) tower ’n nuwe projek uit die hoed: donker, sagte, akoestiese ballades as deel van ‘n unieke Afrikaanse subkultuur.
Die teks speel ‘n sentrale rol in hul vertoning terwyl die grens tussen lirieke en kort prosa meermale vervaag. Parodie en satire word doodluiters tussen standaard-‘liedjies’ ingevleg.
Met: Paul Riekert en André van Rensburg
7 Maart 22:30 & 8 Maart 20:30 | Eikestadnuus Klank-kamer: Boektent, Stellenbosch | 90 minute | R100 | Geen o/16 T
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
