Die akteur kan dig en die digter kan toneel speel.
Sleutelwoord Argiewe:Battery 9
#Woordfees Die Menere
Die twee Menere tower ’n nuwe projek uit die hoed: donker, sagte, akoestiese ballades as deel van ‘n unieke Afrikaanse subkultuur.
Om te Breyten
“Een van die belangrikste Afrikaanse albums ooit.”
Lady One
Het jy geweet? Breyten Breytenbach is ‘n ruk gelede deur ‘n groepie jingoistiese Burger-lesers uit die Afrikaner-volk gestem.
Wrok
Die meeste Suid-Afrikaanse groepe en kunstenaars verkies om die veilige pad te loop. Maar dan kry mens Battery 9 wat nie bang is om te waag en die konvensionele grense oor te steek nie.