Biografiese besonderhede oor Hans Rompel is skaars …
Sleutelwoord Argiewe:Die Burger
26 Julie
Die eerste uitgawe van Die Burger, die oudste Afrikaanse dagblad, verskyn.
DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme
In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot ’n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel.
Vertaling van die jaar
SPAR advertensie, Die Burger, April 2012
Rykie
’n Lewe met woorde
Fiona Coyne los briewe
“Twee briewe is glo in die huis van Fiona Coyne, aktrise en aanbieder van die gewilde TV-reeks The Weakest Link, gevind, het Die Burger Woensdagmiddag berig.” Briewe by aanbieder se huis gevind
Die vagina monoloë
The Vagina Monologues gaan nou vir die eerste keer in Afrikaans opgevoer word.
Naspers begin redaksie sny
Die mediahuis, Naspers, het begin om senior redaksionele personeellede by koerante soos Rapport, City Press, Beeld, Volksblad en Die Burger minder te maak.
So ry die minister
Liesl Peyper berig in Die Burger dat Suid-Afrika se minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, ’n BMW 750i van meer as R1,1 miljoen aangeskaf het.
Lady One
Het jy geweet? Breyten Breytenbach is ‘n ruk gelede deur ‘n groepie jingoistiese Burger-lesers uit die Afrikaner-volk gestem.