So ry die minister

Liesl Peyper berig in Die Burger dat Suid-Afrika se minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, ’n BMW 750i van meer as R1,1 miljoen aangeskaf het.

Nzimande is egter agter genl. Siphiwe Nyanda, minister van kommunikasie, wat nou twee van die BMW’s het.

Lewer kommentaar

Leave a Reply