Liesl Peyper berig in Die Burger dat Suid-Afrika se minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, ’n BMW 750i van meer as R1,1 miljoen aangeskaf het.
Sleutelwoord Argiewe:Siphiwe Nyanda
Mercedese vir Afrika
Die hoof van Suid-Afrika se weermag, Siphiwe Nyanda het verlede week erken dat hy ´n Mercedes-Benz ter waarde van R500 000 ontvang het.
Militêre diensplig
Die Minister van Verdediging Mosioua Lekota en die Hoof van die Weermag Generaal Siphiwe Nyanda het verlede week bevestig dat ´n vorm van militêre diensplig oorweeg word.
