it het die belastingbetaler meer as R8 miljoen gekos om matriekvraestelle te vervang nadat dit verlede jaar in Mpumalanga uitgelek het.
Sleutelwoord Argiewe:Liesl Peyper
So ry die minister
Liesl Peyper berig in Die Burger dat Suid-Afrika se minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, ’n BMW 750i van meer as R1,1 miljoen aangeskaf het.
