“Die studente-organisasie Sasco het Maandag hul ontevredenheid uitgespreek teenoor dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding.”
Sleutelwoord Argiewe:Blade Nzimande
So ry die minister
Liesl Peyper berig in Die Burger dat Suid-Afrika se minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, ’n BMW 750i van meer as R1,1 miljoen aangeskaf het.
