Mercedese vir Afrika

Die hoof van Suid-Afrika se weermag, Siphiwe Nyanda het verlede week erken dat hy ´n Mercedes-Benz ter waarde van R500 000 ontvang het van die European Aeronautic Defence and Space maatskappy wat betrokke is by wapentransaksies met die Suid-Afrikaanse regering.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply