Hierdie is meer as net ‘n vertoning – dis ‘n ervaring. Kom ondersteun Ray Dylan, Nicholis Louw, Pieter Pruis en Brandon Miles vir ‘n aand vol stories, groot treffers en tydlose musiek wat nog lank in jou hart sal bly.