Nicholis Louw en Pieter Pruis span saam vir ’n lied wat met ’n breë glimlag, ’n sterk koppie koffie en ’n goeie skeut Afrikaanse humor die oggendstryd vier.
Sleutelwoord Argiewe:Pieter Pruis
Langpad Rebelle
Hierdie is meer as net ‘n vertoning – dis ‘n ervaring.
Oomblik soos nou
Die Afrikaanse kunstenaar Pieter Pruis stel sy nuwe enkelsnit, “Oomblik soos nou”, bekend.
Hou my vas
Na die sukses van “Dis Net Jy” neem jong Afrikaanse kunstenaar Pieter Pruis nog ’n stewige tree vorentoe met sy nuwe enkelsnit “Hou My Vas” – ’n lied wat natuurlik aansluit by sy groei as kunstenaar en sy terugkeer na klanke wat hom gevorm het.
Dis net jy
Die Afrikaanse musiekbedryf het ’n nuwe stem gekry met Pieter Pruis, ook bekend as die Benoni Baby, wat sy debuut enkelsnit “Dis Net Jy” bekend gestel het.
