Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
Sleutelwoord Argiewe:Nicholis Louw
Absa KKNK skitter met musiek-supersterre
Een van die gewildste supersterre om na uit te sien by vanjaar se KKNK is Laurika Rauch.
Hart van Windhoek-fees groter, beter, goedkoper
As jy verlede jaar Huisgenoot se Hart van Windhoek-fees misgeloop het, is dit vanjaar jou kans om deel van die pret te wees.
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiek
Die Darren-Hofmeyr-Du Plessis-kudde gaan mekaar behoorlik vertrap om hul hande te lê op die boek.
60 Goue Kersfees Treffers
Sewentien van Select Musiek se kunstenaars se gesamentlike vertolking van Fredi Nest se nuutskepping Kersfeestyd regoor die wêreld verleen aan dié DVD sonderlinge bekoring.
Nicholis Louw
“Ek is platinum! Het julle gehoor, ek is platinum?” het Nicholis oorstelpt gejuig toe dié nuus onlangs in Johannesburg by Select-Musiek bekend gemaak is.