‘Jealous’, die nuwe popsnit uit die pen van die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Kerry B, is tans besig om die trefferleer te klim op verskeie radiostasies regoor die land.
Sleutelwoord Argiewe:Gerduan Kemp
Sondagmiddag Knippie
Net soos met gewoontes en tradisies, soos om ’n Sondagmiddagknippie (SMK) te vat om jou battery te herlaai vir die week wat kom, hou ware liefde ook ’n blywende en bekende betowering in wat selfs na baie jare jou hart steeds laat vinniger klop.
Kerry B wil jou positief maak
Die sanger en liedjieskrywer, Kerry B, is bekend vir haar sielvolle musiek en haar jongste enkelsnit, “Jealous”, gaan beslis haar plek in die plaaslike musiekbedryf verstewig.
Nicholis Louw sal jonk bly
Nicholis Louwhet ‘n nuwe enkelsnit, “Ons Sal Jonk Bly”, bekendgestel.
Eerste liefde inspireer Christi
Om jonk en verlief te wees is ’n heerlike ervaring wat jou voete onder jou kan uitslaan en ’n blywende impak op jou lewe kan hê.
Gerduan Kemp en Tasha span kragte saam
Die sanger en liedjieskrywer, Gerduan Kemp, se debuut-album is sedert September 2021 meer as 200 000 keer aanlyn gestroom.