Die dinamiese liedjieskrywer van MOU, Christof Prins, en hoofsanger van Victor Bravo, Weco van Basten, het hul kreatiewe kragte saamgespan vir die splinternuwe, inspirerende enkelsnit, INTERTWINED.
Sleutelwoord Argiewe:Victor Bravo
Victor Bravo bring hulde aan hul geboorteplek met nuwe enkelsnit
Wanneer jy jonk is, is dit maklik om die bekende agter te laat op soek na nuwe avonture en geleenthede.