‘Jealous’, die nuwe popsnit uit die pen van die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Kerry B, is tans besig om die trefferleer te klim op verskeie radiostasies regoor die land.
Sleutelwoord Argiewe:Kerry B
Kerry B wil jou positief maak
Die sanger en liedjieskrywer, Kerry B, is bekend vir haar sielvolle musiek en haar jongste enkelsnit, “Jealous”, gaan beslis haar plek in die plaaslike musiekbedryf verstewig.
