‘Jealous’, die nuwe popsnit uit die pen van die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Kerry B, is tans besig om die trefferleer te klim op verskeie radiostasies regoor die land.