Die Big Top Arena by Carnival City gaan op 11 April 2026 behoorlik skud wanneer die grootse musiekviering Oos Wes Tuis Bes weer hul opwagting maak.
Sleutelwoord Argiewe:Roan Ash
Whiskey to my Soul
Hierdie talentvolle sanger-liedjieskrywer van Pretoria gaan liedjies van sy platinum album Whiskey to my Soul uitvoer.
KKNK Mothership Sessions: Roan Ash
Roan Ash het ’n unieke verhoogteenwoordigheid en dit kom sterk deur in hierdie spesiale KKNK Mothership-sessie.
KKNK Mothership Sessies
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet.
