Hierdie talentvolle sanger-liedjieskrywer van Pretoria gaan liedjies van sy platinum album Whiskey to my Soul uitvoer by Die Boer Teater Restaurant in Durbanville uitvoer van 27 tot 31 Julie 2022.

Kaartjies is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Roan Ash
Roan Ash

Lewer kommentaar

Leave a Reply