Die legendariese Suid-Afrikaanse groep Watershed is trots om hul 25ste bestaansjaarviering aan te kondig, wat ‘n kwart-eeu van musiek wat boaan die trefferlyste staan, tallose toekennings en onvergeetlike optredes vier.
Sleutelwoord Argiewe:Watershed
Intiem met Watershed
Ervaar Watershed in ‘n intieme akoestiese duo-uitvoering.
Watershed Duo
Die gewilde Watershed vier vanjaar hul 23ste jaar in die musiekbedryf.
KKNK Mothership Sessions: Watershed
Watershed, een van Suid-Afrika se mees suksesvolle groepe, plaaslik en internasionaal, vier vanjaar 20 jaar in die musiekbedryf.
KKNK Mothership Sessies
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet.
Watershed akoesties
Watershed is 12 en 13 Julie by Die Boer in Durbanville vir ’n akoestiese uitvoering vir ’n klein gehoor.
