Die gewilde Watershed vier vanjaar hul 23ste jaar in die musiekbedryf.
Die voorsanger en liedjieskrywer Craig Hinds is 29 en 30 Maart 2023 by Die Boer in Durbanville.
Kaartjies kos R230 en is beskikbaar by 021 979 1911 of www.dieboer.com.