Yoostar

Jy kan nou ‘n rol vertolk in jou gunsteling fliek of TV-program, deur gebruik te maak van Yoostar.

Yoostar se kamera, mikrofoon, groenskerm en sagteware maak dit verspot maklik om jouself in ‘n bekende film te plaas. Jy vee gewoon ‘n karakter uit die fliek en plaas jouself in sy plek. Die Yoostar-pakket, met 14 tonele uit bekende films, kos sowat R1 300.

Yoostar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar