Careful is die laaste toneelstuk deur die ontslape Fiona Coyne.
Sleutelwoord Argiewe:Fiona Coyne
Terugblik op 2010
Januarie 12 – Aardbewing in Haïti – ‘n Aardbewing lê Haïti in puin en dood meer as 100 000 mense. 13 – Teddy Pendergrass – Die Amerikaanse sanger Teddy Pendergrass (59) sterf aan kanker. 25 – Jackson Hlongwane – Die Suid-Afrikaanse beeldhouer Jackson Hlongwane (99) sterf aan natuurlike oorsake. Februarie 9 – Kinders brand dood …
Fiona Coyne los briewe
“Twee briewe is glo in die huis van Fiona Coyne, aktrise en aanbieder van die gewilde TV-reeks The Weakest Link, gevind, het Die Burger Woensdagmiddag berig.” Briewe by aanbieder se huis gevind
Fiona Coyne oorlede
Die aanbieder van Suid-Afrika se weergawe van The Weakest Link, Fiona Coyne, is vanoggend oorlede.
Bie op Steve Hofmeyr
bidorbuy.co.za hou binnekort ‘n Celebrities for Charities-veiling. Steve Hofmeyr is op die spyskaart.