Die aanbieder van Suid-Afrika se weergawe van The Weakest Link, Fiona Coyne, is vanoggend dood aangetref by haar huis in Vishoek, Kaapstad. Sy was 45-jaar oud.