Januarie 12 – Aardbewing in Haïti – ‘n Aardbewing lê Haïti in puin en dood meer as 100 000 mense. 13 – Teddy Pendergrass – Die Amerikaanse sanger Teddy Pendergrass (59) sterf aan kanker. 25 – Jackson Hlongwane – Die Suid-Afrikaanse beeldhouer Jackson Hlongwane (99) sterf aan natuurlike oorsake. Februarie 9 – Kinders brand dood …
Sleutelwoord Argiewe:Chili
Dae nou korter weens aardbewing
Ons dae is nou waarskynlik 1,26 mikrosekondes korter weens die aardbewing in Chili.
