Winter Fees
Sleutelwoord Argiewe:Newcastle
Gif in Dundee se water
Die watervoorsiening vir die dorp Dundee in die noorde van KwaZulu-Natal, en omliggende gebiede, is met sianied vergif, het uThukela Water gesê.
Terugblik op 2010
Januarie 12 – Aardbewing in Haïti – ‘n Aardbewing lê Haïti in puin en dood meer as 100 000 mense. 13 – Teddy Pendergrass – Die Amerikaanse sanger Teddy Pendergrass (59) sterf aan kanker. 25 – Jackson Hlongwane – Die Suid-Afrikaanse beeldhouer Jackson Hlongwane (99) sterf aan natuurlike oorsake. Februarie 9 – Kinders brand dood …
Kinders brand dood in kinderhuis
Minstens agt kinders het doodgebrand in ‘n kinderhuis buite Newcastle, KwaZulu-Natal.
Pastoor verkrag seuntjies
Pastoor Michael Hlongwa van Newcastle het skuld erken op ses aanklagte van verkragting.
