Gif in Dundee se water

Die watervoorsiening vir die dorp Dundee in die noorde van KwaZulu-Natal, en omliggende gebiede, is met sianied vergif, het uThukela Water gesê.

Die gif is Donderdagoggend ontdek toe koeie gevrek het ná hulle water uit ‘n stroom naby ‘n terrein buite Newcastle gedrink het, het Dumisani Thabethe, ‘n woordvoerder, gesê.

Water in dele van KZN bevat gif

Lewer kommentaar

Leave a Reply